Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on Sunday

Pragtig! Die druppeltjie vertoon baie goed. Ook mooi skerp met goeie beligting en agtergrond. Die komposisie is goed met die diagonale plasing en goeie eenvoud. Baie mooi! Jy kan oorweeg om die groen in die hoek regs onder swart te maak.

Comment by Johan Ayres on Saturday

Baie mooi, weereens gekenmerk deur jou "trademark" vlak velddiepte. Ek dink dit is reg soos dit is, maar 'n paar mense sal dalk 'n bietjie groter velddiepte wou sien.

Comment by Donald Daniel Jacobs on Saturday

mooi foto interessante saadbol vol 'gesigte'

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html