Net toe ek die knoppie druk, toe beweeg die apie.

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 19, 2020 at 12:32pm

Dis jammer hy het beweeg, jou idee hier was baie goed

Comment by Gerrie Lambrechts on October 19, 2020 at 10:43am

Dankie Hennie en Magda.

Comment by Magda vd Merwe on October 18, 2020 at 3:05pm

Ai tog Gerrie, as hy nou net stil gesit het kon jy jouself gesien het in sy oog.

Comment by Hennie Cronjé on October 18, 2020 at 11:31am

Jammer vd beweging, want anders sou dit 'n uitstekende foto gewees het. Die ongewone beeld met detail wat mens nie met jou oog sien nie, sou vir 'n baie goeie foto gesorg het.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html