Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Mooi Foto Gerrie!
Dankie Hans,Tersia, Hennie, Tina, Magda, Josef.
Die foto wys die hartseer van gevangenskap uitstekend Gerrie.
Gerrie is te kostelik. Pragtig
My sussie, Dierbaarste gesiggie, die komposisie, skerp fokus, direkte kyk in die lens en huidige Inperking as tema, werk baie goed.
Soos Hennie noem, is diere agter tralies hartseer, maar ek aanvaar dit was 'n heerlike groot area met bome ook.....
Dit lyk my selfs met vlak 1 kom hy nie uit nie. Diere agter tralies is altyd hartseer. Jy het die situasie hier goed uitgebeeld.
Baie goed gedoen Gerrie! Hy kyk nuuskierig na jou.
Baie goeie komposisie met n skerp fokus en natuurlike kleur ,goed gedoen.( Moenie te naby gaan nie,hulle het n manier om jou vinnig kan laat padgee.)
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool