Comment by Magda vd Merwe on November 20, 2020 at 8:43pm
Gerrie dis n pragtige foto.
Comment by Josef Steyn on November 20, 2020 at 4:16pm
Interessante voël. 'n Soort tarentaal?
Comment by Hennie Cronjé on November 20, 2020 at 1:35pm
Pragtig! Dis 'n baie besondere voël. Die kleure is pragtig, maar die fokus lyk nie heeltemal skerp op die voël nie. Die takkies agter hom lyk wel skerp. Daarom wonder ek of hy beweeg het net toe jy die foto geneem het?
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool