Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Die foto geleenthede was baie swak dit het heelwat gereën en paadjies baie glad.
Share Tweet
Views: 45
Tags:
Comment
Join Fotoskool
DankieDine, Elna, Hennie en Magda,
Gerrie dis n baie goeie foto. Mooi detail
Nogal 'n indrukwekkende voël! Mooi skerp met goeie beligting en mooi kleure. Die agtergrond is wel nie te waffers nie, maar dis 'n goeie foto.
Die outjie lyk omtrent bedremmeld, siestog. Detail en fokus is goed gedoen Gerrie
Baie mooi! 'n Glyery met 'n kamera is eers lank na die tyd snaaks...
Welcome toFotoskool
Sign Upor Sign In
Or sign in with:
© 2021 Created by Igno van Niekerk. Powered by
Badges | Report an Issue | Terms of Service
Please check your browser settings or contact your system administrator.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool