Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on October 9, 2011 at 9:28pm
Dankie Elaine, Etienne, Dana en ander wat ek moontlik vergeet het. Dana, ons het waarlik rus vir ons siele gevind (maar nie vir ons lywe nie). Ons tuin is baie groot (25000 vk meter) en ons werk nogal hard, maar ons geniet dit. Susan, jy sal altyd welkom wees. kyk by www.hogsbackinfo.co.za/daunted vir meer inligting oor Hogsback en ons plek.
Comment by Dana Pienaar on October 4, 2011 at 1:12pm

Pragtig Josef. Hier kan 'n mens beslis rus vir die siel vind !!

 

Comment by Martie Venter on October 4, 2011 at 6:36am
Julle tuin is 'n lewende kunswerk, idillies en onbeskryflik mooi!
Comment by Rudi Kleynhans on October 3, 2011 at 8:54pm
Josef, wat 'n pragtige stukkie paradys!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html