Ek weet nie wat die oorspronklike bedoeling van die kunstenaar was nie, maar ek dink nogal dit is soos "Boy van die suburbs" kan lyk.

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 1, 2020 at 1:55pm

moontlik n bende leier wat vir die kunstenaar n nagmerrie is..... mooi foto 

Comment by Hennie Cronjé on August 1, 2020 at 8:13am

Ja, ek dink jy's reg. Mens wonder wat hang daar aan die ore? Die gesigsuitdrukking is nogal treffend. Dankie hiervoor.

Comment by Elna Geringer on August 1, 2020 at 4:32am

Goeiste...............dit kan nogal 'n skrik veroorsaak as die ou in die nag gesien word.

¬© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html