Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on August 14, 2020 at 7:06pm

Pragtige kerk Vida en die lug besonder mooi blou.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2020 at 4:06pm

Die kerk was maar al die jare middelpunt van elke dorp, mooi geneem.

Comment by Rassie van Graan on August 14, 2020 at 3:34pm

Pragtig Vida - wonder waar die sandklip vandaan aangery is?

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2020 at 1:34pm

Dat 'n klein dorpie soos daardie destyds só 'n kerk kon bou .... indrukwekkend! Die foto is baie goed gedoen, maar die kleure lyk vir my net-net nie heeltemal reg nie.  Probeer die gryspunt regstelling op die grys paaltjie regs van die groot hek, of op die stukkie muur by7-8 uur teen die foto se rand.

Comment by Magda vd Merwe on August 14, 2020 at 1:15pm

Wow dis n pragtige kerk en foto Vida.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html