Pragtig Vida - wonder waar die sandklip vandaan aangery is?
Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2020 at 1:34pm
Dat 'n klein dorpie soos daardie destyds só 'n kerk kon bou .... indrukwekkend! Die foto is baie goed gedoen, maar die kleure lyk vir my net-net nie heeltemal reg nie. Probeer die gryspunt regstelling op die grys paaltjie regs van die groot hek, of op die stukkie muur by7-8 uur teen die foto se rand.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool