Ek het nuwe lewe van die Rosies uit verskillende hoeke afgeneem.

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 26, 2020 at 11:47am

Dankie my sussie.

Comment by Tina le Grange on September 25, 2020 at 6:03pm

Pragtig Gerrie met die uit-die-hoek-komposisie

Druppels altyd 'n ekstra bonus

Boonste hoek regs, goeie eenvoud.

Ek hou van die warm roes en somer groen.

Vir my 'n weer-kyk-foto

Comment by Gerrie Lambrechts on September 24, 2020 at 4:39pm

Dankie Dine, Magda en Donald.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 24, 2020 at 2:55pm

mooi volraam foto

Comment by Magda vd Merwe on September 24, 2020 at 1:45pm

Sjoe dis pragtig Gerrie.

Comment by Dine Potgieter on September 24, 2020 at 1:34pm

Pragtige nabyskoot!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html