Die noorde van Ysland is baie anders as die suide. Daar is baie meer vulkaniese aktiwiteit, soos ek in die volgende paar dae sal wys. dit verklaar seker die interessante kleure op hierdie berg. Die vorige dag was ons aan die oostekant, maar toe het die baie gereën en vandaar het ek nie goeie foto's van daardie area nie.

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on September 16, 2020 at 7:42am

Pragtig!

Comment by Johan Ayres on September 15, 2020 at 11:54pm

Baie interessant. Die landskap verskil hemelsbreed van die vorige foto's.

Comment by Magda vd Merwe on September 15, 2020 at 2:59pm

Dis pragtig Hennie

Comment by Josef Steyn on September 15, 2020 at 12:28pm

Pragtige foto en ek vertstom my oor die kleure.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 15, 2020 at 11:39am

Dit is prentjie mooi. Lyk of die son voor op goue klippies skyn. 

Comment by Elna Geringer on September 15, 2020 at 9:12am

Ek het gou gaan kyk na al die vorige foto's van die deel van die aarde. Lieflik Hennie en dankie dat jy dit deel

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html