In die verte is Ysland se groot berg ('n deeltjie daarvan). Dis die berg wat 'n paar jaar gelede "ontplof" het en soveel as in die lug gestrooi het, dat vliegtuie die wêreld oor nie kon vlieg nie. Gister se foto is geneem bykans in die middel van hierdie foto. Die afgebreekte stukke ys dryf dan see toe, onderdeur die brug wat ek onder wys.

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hans Myburg on September 14, 2020 at 9:48pm

Waar is my jas of ek dink jy sal meer nodig he as n jas in daardie wereld, iets wat ons in SA nie ken nie,pragtig.

Comment by Johan Ayres on September 14, 2020 at 8:21pm

Sjoe, dit is baie mooi!

Comment by Josef Steyn on September 14, 2020 at 5:55pm

Verstommende gesig!! Baie goed gefotografeer. Alles dra by daartoe dat die toneel yskoud lyk.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 14, 2020 at 4:41pm

Baie dankie vir die foto's van Ysland.  Dit is so ontsaglik groot, mooi skerp en besondere mooi kleure. Die ys stoot seker die water onder die brug erg op wanneer so massa ys afkom.

Comment by Magda vd Merwe on September 14, 2020 at 11:31am

Dis te pragtig Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on September 14, 2020 at 9:52am

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html