Weer eens kort na die reën. Baie dankie vir julle kommentaar by hierdie reeksie.
Nikon CoolPix P900; 1/250 sek; Fokale lengte 116.0mm; f/8.0; ISO-100

Twee nagewenings vind elke jaar plaas, op of rondom 20 Maart en 23 September. Omdat hulle in die Suidelike Halfrond onderskeidelik die begin van die herfs en lente aandui, word hulle ook soms die herfsnagewening en lentenagewening genoem. In die Noordelike Halfrond werk dit andersom: die Maart-ewening is die begin van die lente en die September-ewening die begin van die herfs. Wikipedia

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on September 22, 2020 at 7:40pm

Baie goed gedoen - die agtergrond is baie mooi geblur!

Comment by Josef Steyn on September 22, 2020 at 7:28pm

Mooi Tina. Ek hou nogal van hierdie een. Die subtiele bokehs in die agtergrond voltooi die driehoek baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on September 22, 2020 at 5:59pm

Hierdie foto is ook baie mooi en goed uitgevoer. Ek verkies egter dié met eenvoud, waar jy net een bokeh gebruik het. Maar almal is biae mooi.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html