Hadedas op ons bure se dak
1/5/2020 om 15:12; Nikon CoolPix P900; 1/320 sek; Fokale lengte 71.4mm f/8.0 ISO:100
Jammer die spasie links is ietwat te min en die een regs se lyf te donker??
Na 'n mooi paar dae in die Klein Karoo, is dit heerlik om terug te wees in Fotoskool se klas....

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 19, 2020 at 12:29pm

Pragtig Tina, ek wil ook voorstel om foto bietjie ligter te maak wat hul kleure meer gaan uitbring

Comment by Gerrie Lambrechts on October 19, 2020 at 11:12am

Amper silhoeët, mens kan sien met die oopbek daar word geskree.  Mooi geneem.

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 18, 2020 at 7:09pm

die een se vir die ander' kykkk hoe hoog is dddit........ mooi foto  ( ek se altyd hulle ly aan hoogte vrees want hulle skree meestal as hulle hoog is

Comment by Hennie Cronjé on October 18, 2020 at 5:50pm

Basies is die foto goed uitgevoer, met 'n goeie komposisie. Donker is egter bietjie te donker. Siende dat jou kamera nie RAW het nie, kan jy in Levels probeer om die donker ligter te maak. Gaan na die sliders heel onder, weg van die histogram. Trek die linker slider effens na regs. Soms moet mens daarna die kontras effe verhoog (Brightness & contrast).

Comment by Magda vd Merwe on October 18, 2020 at 3:02pm

Tina dis n pragtige foto. Jy kan die lig verander in photo shop.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html