1/5/2020 om 15:12; nog steeds op ons bure se dak.
Nikon CoolPix P900; 1.320 sek Fokale lengte 71.4mm f/8.0 ISO:100
Hennie dankie vir jou wenke by gister se foto; huiswerk is hieronder in die kommentaarboksie, ek het gedoen soos jy gesê het, maar ek meen my Photoshop-verstellings is nie suksesvol nie. Nou weer oorbelig alhoewel ek kontras-opsie ook gebruik het.

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 20, 2020 at 1:08pm

Jy het baie mooi detail hier gekry Tina, WD

Comment by Gerrie Lambrechts on October 19, 2020 at 5:12pm

Baie mooi, die dak tel die vere se kleure baie mooi op.  Goed geneem.

Comment by Josef Steyn on October 19, 2020 at 4:07pm

Die vou lyk nogal alleen!! Baie mooi beligting Tina.

Comment by Magda vd Merwe on October 19, 2020 at 3:02pm

Die foto is pragtig Tina

Comment by Hennie Cronjé on October 19, 2020 at 2:51pm

Eers die onderste foto  Die donker lyk vir my bietjie beter. Jy kan die oorbelig bietjie afbring met die middelste slider in Levels. Daar's net een manier om baie donker ligter te kry en dit is met die Shadow slider in RAW. Iets wat jy gerus as roetiene kan doen, is om jou foto's in RAW te verwerk, al is hulle in JPEG geneem (ek het gister hiervan vergeet). Regskliek op die foto se Thumbnail en kies Edit in RAW. Die boonste foto is pragtig met 'n goeie balans tussen lig en donker. Ook mooi kleure. Dis baie goed gedoen.

Comment by Tina le Grange on October 19, 2020 at 1:13pm

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html