my broodboom se nuwe groei

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on December 2, 2020 at 8:54pm

Baie dankie almal vir die kyk en kommentaar!   Ek waardeer!

Comment by Elna Geringer on December 1, 2020 at 11:05am

100% in die kol en om by Hennie se krit by te voeg...........die detail is uit die boeke mooi en skerp. Vol punte hiervoor JJ

Comment by Hennie Cronjé on December 1, 2020 at 7:00am

Uitstekend! Die herhaling, diagonale plasing en skerp fokus maak vir ‘n treffende foto. Ook goeie beligting met baie mooi kleure. Baie goed gedoen!

Comment by Johan Ayres on November 30, 2020 at 10:51pm

Sierlik. Superskerp. Uitstekende kontras en  pragtige herhaling.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html