Ons saai nie en ons maai nie, maar ........

Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on June 18, 2020 at 12:46pm

Interessante foto, mooi skerp. Besondere kleur.

Comment by Tina le Grange on June 17, 2020 at 10:01pm

Willie anders as die gewone - jammer die oog is nie bietjie hoër as fokuspunt nie, maar ek aanvaar dit is soos jy as fotograaf, dit wou wys.

Comment by Hennie Cronjé on June 17, 2020 at 6:18pm

As daardie oog nie so slaperig was nie, het ek gesê jy het die foto onderstebo geplaas! Baie goed uitgevoer met skerp fokus en goeie beligting. Ook mooi realistiese kleure. Mooi!

Comment by Josef Steyn on June 17, 2020 at 5:56pm

Dis nou oulik Willie.

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 17, 2020 at 3:30pm

ai! dis lekker... mooi foto

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html