Het hierdie saad MF gedoen deur die take van n boom in ons erf

Views: 103

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on July 24, 2014 at 9:30am

Baie interessant en teen 'n mooi agtergrond afgeneem.

Comment by Christelle on July 22, 2014 at 10:29pm

Pragtig so teen die lug!

Comment by jan jordaan on July 22, 2014 at 8:24pm

OULIK

Comment by Magda vd Merwe on July 22, 2014 at 7:03pm

Dankie Lientjie ek sal dit gaan probeer

Comment by Annelize Barnard on July 22, 2014 at 4:53pm

mooi

Comment by Lientjie Beyer on July 22, 2014 at 3:32pm

Mooi Magda, net die uitfokus gedeelte wat so bietjie pla, veral omdat dit in die voorgrond is. "n grooter F-stop/velddiepte sou die probleem oplos. Baie mooi kleure...

Comment by Lientjie Beyer on July 22, 2014 at 3:31pm

Mooi Magda. Die uitfokus gedeelte in die voorgrond pla so klein bietjie. As jy 'n klein bietjie grooter F-stop/velddeiepte hier gebruik het, sou dit die probleem opgelos het. Baie mooi kleure..

Comment by Gerrie Lambrechts on July 22, 2014 at 2:45pm

Die lig is bietjie skep met die gevolg dat die focus ook sag is.  Mooi geplaas met verskillende lyne.

Comment by Anita du Toit on July 22, 2014 at 1:56pm

Ek dink 'n ander stelling sou beter hier gewerk het, maar dis 'n mooi "ongewone vorm" :-)

Comment by Tersia Weitsz on July 22, 2014 at 1:26pm

Mooi een

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html