Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on November 30, 2020 at 6:04pm

Zenobia ek stem saam met die ander se goeie kommentaar

Wat my ook tref is die een in die middel se skerp ogie

Pragtig!

Comment by Elna Geringer on November 30, 2020 at 2:21pm

Perfek geplaas Zenobia. BGG

Comment by Gerrie Lambrechts on November 30, 2020 at 11:45am

Dit is nou baie oulik, goed geplaas.

Comment by Hennie Cronjé on November 29, 2020 at 6:21pm

Dis pragtig en mooi kunstig verwerk. Dis 'n netjiese en ordelike ontwerp weens die ry waarin hulle sit sonder enige iets anders wat aandag wegtrek. Mooi raakgesien en goed gedoen!

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 29, 2020 at 6:13pm

mooi foto... wit mooi hanteer

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html