Views: 109

Albums: Op reis
Location: Blair Atholl

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 20, 2013 at 12:20pm

Besondere emosie wat die toneel skep;  pragtig!

Comment by Anita du Toit on January 20, 2013 at 12:01pm

Pragtig Henriette

Comment by Louise Viljoen on January 20, 2013 at 11:59am

Eindelose ruimte... dis een van daai foto's wat mens laat voel jy kan jou arms wyd oopgooi en diep asemhaal.  Geniet die reis!

Comment by Rudi Kleynhans on January 20, 2013 at 10:14am

Pragtig!

Comment by Petro Geldenhuys on January 20, 2013 at 7:51am

Pragtige foto

Comment by Hennie Cronjé on January 20, 2013 at 5:26am

Die ontwerp van hierdie foto is uitstekend met die sterk lyn wat jou oog in die foto in neem na die seilbootjies en berge daar ver. Die wolke gee ook aan die lug mooi detail. Die foto kan doen met bietjie meer kontras, maar verder is dit uitstekend.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html