Dankie aan almal wat na my brandertjies gekyk het. Die foto is ook by Jongensfontein geneem. Die roomkleurige brander is te wyte aan die sand wat so deur die brander omgeroer en saamgesleep word.

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on July 11, 2020 at 1:36pm

Josef, laat my dink aan room wat styf geklits is - skitterend!

Die rotse is pragtig as voorgrond met goeie beligting en skerp fokus

Comment by Vida van Schalkwyk on July 11, 2020 at 11:19am
Pragtig josef!!
Comment by Pieter Steyn on July 11, 2020 at 5:12am

mooi een Josef

Comment by Anita du Toit on July 10, 2020 at 9:21pm

Ek kan sommer sien jy geniet jou nuwe omgewing. Pragtige branderfoto Josef.

Comment by Johan Ayres on July 10, 2020 at 8:30pm

Jy het 'n hele klompie mooi foto's van die branders gekry, hierdie een inkluis.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 10, 2020 at 4:27pm

Pragtige foto, lyk na sommer baie skuim wat so saam val.

Comment by Hennie Cronjé on July 10, 2020 at 12:50pm

Dis ‘n pragtige foto met mooi sybeligting. Die brander is mooi gevries, wat reg is in hierdie geval. Ook ‘n goeie voor- en agtergrond. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on July 10, 2020 at 10:30am

'n Beter beskrywing kon jy nie jou foto gegee het nie Josef.  Kleure van water en rotste realisties en pragtig

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html