Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Dankie vir julle kommentaar.
Ek het na Igno se skrywe besluit dat ek nie meer enige kommentaar op fotos sal gee nie.
Sy skrywe was nou maar net die laaste ...wat my so laat besluit het.
Mense hou nie van my manier van dinge sê nie, ek gaan nie my manier verander nie...ek is reguit en ek sê wat ek sien en hoe ek voel.( En op my eie afrikaanse manier...reg of verkeerd....dis nie afrikaanse taal klas nie. Dis hoe ek is. MAAR hoe ek is, is nie wat Fotoskool wil hê nie.
SO ek plaas net my fotos en lees maar julle kommentaar om dalk iets te leer... en as dit nie reg is nie , laat my weet dan sal ek ook nie meer dit doen nie.
Tags:
Comment
Mark die atmosfeer is baie besonders.
Ek hou van die son wat aan die onderkant 'n halwe ster vorm
Beligting op die waaiende rietjies is pragtig.
Mooi ek hou vd son teen die grass. Mooi eenvoud en plasing vd boom.
Die lig op die gras is mooi en die komposisie perfek. 'n Foto met baie atmosfeer.
Jy het jou posisie goed gekies en die lig op die grassies is pragtig.
Baie mooi Mark, die tru belgting het ook gesorg dat die grasse mooi vertoon
Pragtig! Baie goeie eenvoud en kontras, met goeie aanwending van die reel van derdes. Die son is goed geplaas. Die horison is ook reg geplaas. Baie mooi!
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool