Dankie vir julle kommentaar.

Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on August 2, 2020 at 9:52am

Uitstekend Mark, jy laat mens verlang na daardie mooi area

Comment by Pieter Steyn on August 2, 2020 at 5:37am

Baie mooi toneel en foto Mark

Comment by Gerrie Lambrechts on August 1, 2020 at 8:07pm

Pragtig

Comment by Hennie Cronjé on August 1, 2020 at 4:40pm

Baie beter as die voriges, omdat jy hier 'n mooi sterk fokuspunt op 'n derde het. Die voor-, middel- en agtergrond gee oor redelike diepte. Baie mooi kleure ook en die wolkie vertroon ook pragtig. Goed gedoen!

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 1, 2020 at 1:41pm

mooi voorgrond ,middel en agtergrond

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html