Views: 107

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Lientjie Beyer on April 14, 2013 at 8:40pm

Mooi karakter portret, net jammer die fokus is nie mooi skerp nie. Probeer altyd fokus op die oë.

Comment by Des Erasmus on April 13, 2013 at 8:51pm

Baie mooi-miskien effe meer beligting aan die regterkant.

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 13, 2013 at 7:51pm

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 13, 2013 at 7:40pm

As n beginner wat baie lees dink ek die lig links was n bietjie skerp . My aandag bly op daardie helder kol vaskyk en sy gesig het soveel karakter andersins pragtig

Comment by Petro Geldenhuys on April 13, 2013 at 6:18pm

Johann, jou low key foto is pragtig.  Ek persoonlik sou die donker kant nog donkerder gemaak het sodat dit net swart aan die een kant is.

Comment by Piet Nel on April 13, 2013 at 4:36pm

Johann ek dink die een van pa Johnny is die mooiste van die drie. Hy kyk jou reg in die oë, pragtig

Comment by Johann du Plessis on April 13, 2013 at 4:32pm

Dankie Anita

Ek sal self ook kommentaar van ander lede hierop wil he

Aanvanklik het my pa gesê dat hy nie net 'n halwe gesig het nie maar deesdae het die foto al so op hom gegroei dat hy dit vir elkeen wys wie wil kyk as een van die mees natuurlikste fotos wat al van hom geneem is

Comment by Anita du Toit on April 13, 2013 at 4:25pm

Johann, ek lewer nie kommentaar op portret studies nie wat ek weet niks daarvan nie, maar dis 'n baie mooi foto die. Dit lyk nie vir my Prof. Hennie is die naweek by fotoskool nie, maar ek dink jy kon bietjie lig by die regterkant gevoeg het. Ek sal bly wees as die ander hierop kommentaar lewer dan leer ons sommer almal

Comment by Johann du Plessis on April 13, 2013 at 4:00pm

My pa op 84 jarige ouderdom

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html