Views: 108

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by André Pretorius on August 3, 2014 at 1:57pm

Mooi geneem Ferdi, veilig reis!

Comment by Elna Geringer on August 3, 2014 at 1:08pm

"Well Spotted" Ferdinand........hoe dikwels ry ons die hoof paaie van ons land en dink nie daaraan om n foto daarvan te neem nie. Mooi gedoen

Comment by Doretha Kock on August 3, 2014 at 11:43am

Baie mooi diepte en goeie komposisie.

Comment by Dean Swanepoel on August 3, 2014 at 9:10am

Baie mooi Ferdinand, as a road engineer, always nice to see straight painted lines, unlike the Chinese contracts I have to supervise.

Comment by Renette van der Merwe on August 2, 2014 at 10:54pm

Wow jy het 'n wenfoto hier baie mooi diepte wat jou oog verder die foto inlei.WD

Comment by Magda vd Merwe on August 2, 2014 at 8:17pm

Ferdinand dus n mooi foto, kort net bietjie kontras

Comment by jan jordaan on August 2, 2014 at 6:58pm

PUIK FOTO

Comment by Hennie Cronjé on August 2, 2014 at 6:58pm

Jy hou van die lang pad - of is dit nou terug huistoe? 'n Baie mooi foto. Die dodge tool sal die foto goed doen oor die veld om dit bietjie meer lewe te gee.

Comment by Pierre Hardinge on August 2, 2014 at 6:34pm

Pragtige foto

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 2, 2014 at 5:14pm

mooi

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html