Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 3, 2020 at 12:54pm

Goeie foto, die gesiggie wys beslis hy is nou moeg.

Comment by Vida van Schalkwyk on September 2, 2020 at 7:57am

mooi raakgesien henry - die skaduwees is treffend en die bietji geel van die fietsie, trek lekker aandag

Comment by Hennie Cronjé on September 1, 2020 at 11:55am

Hierdie foto vertel 'n storie, met 'n goeie primêr - sekondêr. Die effek van lig is ook pragtig en dra baie by tot hierdie foto se goeie trefkrag. Die plasing van die twee items is goed en die fokus en beligting in die kol. Baie mooi - 'n baie goeie foto.

Comment by Josef Steyn on September 1, 2020 at 9:38am

Oulik en pragtig Henry. Die foto vertel 'n mooi storie.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html