In dieselfde omgewing as gister se foto (in die noorde van Ysland). Dit word deur vulkaniese aktiwiteit veroorsaak.

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on September 21, 2020 at 8:11am

'n kyk-weer foto - stunning!!

Comment by Dine Potgieter on September 20, 2020 at 11:21pm

Pragtig! Ysland se palet soos ek dit onthou - 'n mekka vir 'n olieverfskilder.

Comment by Tina le Grange on September 20, 2020 at 9:36pm

Hennie, wonderlike voorreg om hierdie reeks van jou te sien

Dit voel regtig of ek die tekstuur kan voel en die kleurversadiging is puik.

Die twee persone regs gee spesiale effek aan hierdie toneel.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 20, 2020 at 2:59pm

Darem ongelooflik mooi.

Comment by Johan Ayres on September 19, 2020 at 9:24pm

Net so mooi soos gister se foto. Die twee blou figure wat jy strategies geplaas het, doen baie vir die sukses van die foto.

Comment by Magda vd Merwe on September 19, 2020 at 9:06pm

Sjoe dis baie mooi Hennie. Die kleure is ongelooflik mooi

Comment by Flip Ferreira on September 19, 2020 at 1:02pm

Pragtig, die blou van mense komplementeer die blou water. Fantasties!!!

Comment by Josef Steyn on September 19, 2020 at 12:28pm

Wat 'n voorreg het julle gehad om dit te kom beleef. Wonderbaarlik mooi.

Comment by Rassie van Graan on September 19, 2020 at 9:51am

Skitterfoto en kleure Hennie!

Comment by Henry Inocco on September 19, 2020 at 8:43am

A masterpiece.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html