Riaan soos ek belowe het die volle likkewaan. Die ou mense het geglo dat 'n likkewaan koeie se bene met hul stert vashou en dan die koeie uitsuip.Dankie vir gister se kommentare

Views: 72

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Steve van Rooyen on October 21, 2020 at 2:53pm

Dit is nou n Bul van n Akkedis!! Het him mooi afgeneem Willie

Comment by Tina le Grange on October 19, 2020 at 9:59pm

Sjoe, Willie goed raakgesien en ek hou van die panorama formaat.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 19, 2020 at 5:06pm

Mooi geneem.

Comment by Josef Steyn on October 19, 2020 at 4:14pm

Dis 'n bielie Willie. Lyk of hy lekker uitspan!!

Comment by Tersia Weitsz on October 19, 2020 at 12:12pm

Dis 'n ou grootte! en kyk net daai stert.  Ek wil nie die ou se pad kruis nie.  Mooi gedoen

Comment by Hennie Cronjé on October 19, 2020 at 8:25am

Hy lyk voorwaar na 'n pensionaris! Baie goed gedoen.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html