Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Ek moes gister 'n paar pragperde vir 'n klient afneem. Hulle het gevra vir 'n donker agtergrond. Een flits, kamera regs
Tags:
Comment
Baie dankie almal vir julle positiewe kommentaar. Ek sal gerus meer van my werk hier deel.
Robbie, ek het ook nog nie ontmoet nie; hoop ons gaan jou gereeld in ons klas sien.
'n Moet op volskerm; alles werk perfek saam!!
'n Pragdier wat jy skitterend vasgevang het - baie goed gedoen met die beligting vir die donker perd teen 'n donker agtergrond!
Ai ek is bly iemand se versoek het gemaak dat jy weer by ons kom inloer en ons nie vergeet het nie. Maak weer so. Fantastiese mooi perd en foto.
Baie mooi Robbie. Ten spyte van die donker kleur van die perd en van die agtergrond het jy uitstekende kontras gekry. Baie mooi low key. Ek beny jou dier geleentheid.
Dis 'n uitstekende en pragtige foto! Klassieke low key tegniek. Ook mooi skerp. Baie geluk hiermee - werklik baie goed uitgevoer.
Jinne Robbie, jy was 5 jaar laas hier. Where were you so long?????? Hierdie foto is by puik gedoen verby. 'n Lieflike "low-key" van 'n pratige dier. BGG
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool