Ek moes gister 'n paar pragperde vir 'n klient afneem. Hulle het gevra vir 'n donker agtergrond. Een flits, kamera regs

Views: 85

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Robbie on August 4, 2020 at 7:48pm

Baie dankie almal vir julle positiewe kommentaar. Ek sal gerus meer van my werk hier deel.

Comment by Tina le Grange on August 4, 2020 at 6:06pm

Robbie, ek het ook nog nie ontmoet nie; hoop ons gaan jou gereeld in ons klas sien.

'n Moet op volskerm;  alles werk perfek saam!!

Comment by Martie Venter on August 4, 2020 at 10:55am

'n Pragdier wat jy skitterend vasgevang het - baie goed gedoen met die beligting vir die donker perd teen 'n donker agtergrond!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 4, 2020 at 10:46am

Ai ek is bly iemand se versoek het gemaak dat jy weer by ons kom inloer en ons nie vergeet het nie.  Maak weer so. Fantastiese mooi perd en foto. 

Comment by Josef Steyn on August 4, 2020 at 10:13am

Baie mooi Robbie. Ten spyte van die donker kleur van die perd en van die agtergrond het jy uitstekende kontras gekry. Baie mooi low key. Ek beny jou dier geleentheid.

Comment by Hennie Cronjé on August 4, 2020 at 8:42am

Dis 'n uitstekende en pragtige foto! Klassieke low key tegniek. Ook mooi skerp. Baie geluk hiermee - werklik baie goed uitgevoer.

Comment by Elna Geringer on August 4, 2020 at 3:51am

Jinne Robbie, jy was 5 jaar laas hier. Where were you so long?????? Hierdie foto is by puik gedoen verby. 'n Lieflike "low-key" van 'n pratige dier. BGG

Comment by Igno van Niekerk on August 4, 2020 at 3:30am
Net jy wat dit sal regkry om die perd kalm te hou met flits en al! En om die fier en trots met die flits uit te lig.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html