Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Hier het ek met my Canon PowerShot SX60HS probeer.
1/640 sek Fokale lengte 47.3mm f/5.6 ISO:100
Hennie my foto van gister: nee, ek het nie Photoshop se verskerper vir die groen blaar-foto gebruik nie.
Die wit op die groen blare is blykbaar poeier wat die tuinmanne gestrooi het vir peste, soos Hans ook genoem het.
Tags:
Comment
Ja dis 'n baie goeie foto Tina!! Well done!!
wow wow Tina, regtig 'n skitterende stukkie werk. lyk soos 'n Aalwynblom waarop die Pleisterperdeby so pragtig kontrasteer
Super skerp Tine an die PS het vir hom baie goed gedra hier.
Geniet die reis en kom veilig terug
Baie dankie Rassie, Magda, Josef, Hand en Hennie vir julle goeie kommentaar - ek waardeer.
Ek groet vireers - binnekort terug in die klas.
Tina, puik verby!!
Uitstekende foto Tina.
Topklas foto Tina. Besonder skerp en wonderlike kontras tussen die perdeby en die blom.
N 10 uit 10 foto,pragtig die kleur en fokus
Pragtig skerp met uitstekende kontras van die perdeby teenoor die blom. Baie mooi en goed gedoen!
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool