Jammer vir al die wys foto's, maar kon die een nie weerstaan nie. Dit is met die Bushnell kamera geneem. 'n Grootte vergadering om die krip! Kolganse en meerkatjies kompiteer!
Comment by Elna Geringer on January 14, 2021 at 1:30pm
Ek kan daai ganse net hoor raas en baklei..............
Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2021 at 8:45am
Baie oulik! Dis goed om vinnig een foto te neem, want dan het jy die toneel op rekord. Daarna kan jy probeer vir goeie fotografiese foto’s. Mens moet elke geleentheid aangryp (sover moontlik). Meerkatte kan wonderlike foto’s maak.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool