Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Uitstekend!
10/10
Henriëtte, alhoewel die agtergrond besig is, staan die besondere blommetjies so mooi uit dat dit nie regtig pla nie. Jy kon selfs inge-zoom het op die blommetjies vir nog meer trefkrag.
Pragtig gedoen!
DEM MOOI WD
pragtig, die blompies nooi `n mens uit om daaraan te wil vat ...
mooi
en pragtig!!
Pragtige kleur.
Beautiful, hou van jou subtiele diagonale komposisie. Baie mooi skerp fokus en kleure.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool