Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
pragtig
Baie mooi foto. VWD!
Baie mooi eenvoud en kleure. Beligting is goed hanteer onder omstandighede. Ek sou hom dalk nog so bietjie meer off-centre na links geplaas het om jou komposisie bietjie sterker te maak.
Baie mooi en gaan nog skaars foto word. Ek sien niks van ’n pleknaam nie.
Baie dankie almal!
pragtig Annabel
Pragtige foto
Mooi. Lyk amper soos 'n standbeeld - as hy een was, was hy ten minste veilig. WGD
Baie mooi foto
baie mooi. rino het net so n bietjie sy kop uit die lig gevat. Stem saam met naam om hom te beskerm
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool