Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Die hoofkenmerk van goeie fotografie is eenvoud. Jou idee hier was baie goed, maar jy moes veel sterker ingezoom het om net dit te wys wat jou aandag getrek het. Dis die vasmaak meganisme vd hek met die pragtige skaduwees rondom. Net dit sou 'n uitstekende foto gemaak het.
mooi foto
Mooi foto
stem met watDawid hier se
Goeie idee en komposisie...ek dink net f8 is te klein hier..te veel in fokus van voor tot agter...ek is seker jy wou die ketting gedeelte en dalk hekpaal meer beklemtoon. Persoonlik met jou 50mm lens wat jy gebruik het sou ek n groter f stop gebruik het..bv f2.8 ens. Kan verkeerd wees maar my menning..jou foto is nogtans mooi en in fokus.
Mooi raakgesien. Vir meer eenvoud kan jy tussen die stam en betonpilaar afsny.
Mooi een Willem
Willem ek hou van die fokus op die slot.
mooi een, hou van die skaduwee ook ...
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool