Views: 103

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by André Pretorius on January 31, 2018 at 8:33am

Fokus beter op volgrootte, GG Ilse!

Comment by jan jordaan on January 31, 2018 at 7:00am

SJOE BAIE MOOI WD

Comment by Gerrie Lambrechts on January 30, 2018 at 7:25pm

Interessant geneem Ilse.

Comment by Josef Steyn on January 30, 2018 at 7:17pm

Dit is seker die wa waarin die gesteelde geld weggesteek is!

Comment by Tina le Grange on January 30, 2018 at 6:36pm

Ilse jy kry hier 'n mate van diepte van voor na agter, met goeie herhaling, vertikale lyne en skerp fokus.

Comment by Elna Geringer on January 30, 2018 at 12:02pm

Dis so jammer die loko se voorste stuk is nie in die raam nie maar ek kan dink dat omstandighede nie hier maklik was on foto te neem nie. Nietemin het jy oulik gedoen Ilse, en soos Magda noem, jy het eenvoud probeer behou. 

Comment by Magda vd Merwe on January 30, 2018 at 10:11am

Ek kan sien jy het hier mooi gewerk om eenvoud te behou, pragtige foto

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html