Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Blare kan nogal lig weerkaats, soos ons hier sien op die regterkantse blaar. Mens kry dit algemeen in inheemse bos, veral aan die suidkus. Dis maar net 'n opmerking - hierdie foto is baie mooi en 'n goeie poging tot die wonderlike wêreld van makro-fotografie. Die agtergrond is goed geblur en waar dit saakmaak, is die plantjie mooi skerp. Makro-fotografie het die voordeel dat jy dit enige plek kan beoefen, waar jy ookal is. Verder kan jy met makro omtrent alles wat daar in fotografie is, beoefen.
Baie mooi fokus en agtergrond
Pragtige foto
Jy vorder mooi met jou projek Hannelie. So 'n projek forseer 'n mens om voortdurend nuwe inspirasie te kry en dit is 'n baie goeie ding. Alhoewel die een blaartjie effens oorbelig is is dit nie baie nie en wys die blaartjie tog nog heelwat detail. Die agtergrond is pragtig.
Baie mooi kleure en goed geplaas. Ek het net vandag gekyk hoe my roosboompies begin bot.
Pragtig Hannelie!!
Baie mooi foto maar fokus bietjie sag.
pragtig Hannelie
Hannelie dus pragtige foto
mooi, ek dink net die blaartjie wat moes mooi uitstaan is oorbelig..... net my mening, sal kom kyk wat die ander se
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool