So 'n tydjie gelede by Jongensfontein geneem. Ek was redelik hoog en kon afkyk op die toneel. Wat my oog gevang het was die verskillend-gekleurde skerp punte.

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 24, 2020 at 12:06pm

'n Lekker foto om mooi te bekyk en dis besonders  net soos die see kan wees, goeie foto Josef, ek hou van die wit skuim op die strand ook

Comment by Rassie van Graan on October 23, 2020 at 5:34pm

Een om te raam Josef!  Baie mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on October 23, 2020 at 4:22pm

Prentjie mooi.

Comment by Elna Geringer on October 23, 2020 at 3:24pm

Puik gedoen Josef

Comment by Steve van Rooyen on October 23, 2020 at 9:56am

Net die regte oomblik gevang Joseph! soos Hans se, mooi, kalm

Goed gedoen

Comment by Hans Myburg on October 22, 2020 at 9:17pm

Mooi ,rustig ,kalem,mooi komposisie.Die witstrepe op die sand laat my ook dink,meskien is Hennie reg dat dit skuim is .

Comment by Johan Ayres on October 22, 2020 at 6:46pm

'n Goeie geoefende oog wat dit raakgesien het en 'n baie mooi foto daarvan gemaak het. Amper amper abstrak en beslis kunstig.

Comment by Hennie Cronjé on October 22, 2020 at 4:50pm

Dis pragtig, met 'n goeie komposisie. Dit val gemaklik op die oog. Die wit strepies op die sand interesseer my. Miskien is dit skuim, want ek sien daar's baie skuim op die water. Die sand lyk bietjie rooi, maar dit kon dalk die rooi uur gewees het.

¬© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html