Comment by Tina le Grange on November 25, 2020 at 7:51am
Besondere foto Martin en ek stem saam met Hennie se goeie kommentaar
Soos Hans, hou ek ook van die atmosfeer.
Comment by Hennie Cronjé on November 24, 2020 at 7:09am
Die skip is baie mooi op 'n derde van bo en regs geplaas. Baie mense glo dit is die mees effektiewe posisie om 'n enkel objek te plaas. Die heelwat see in die voorgrond gee mooi diepte na agtertoe, wat goed gedoen is. Ook mooi skerp met goeie beligting. Baie mooi!
Comment by Hans Myburg on November 23, 2020 at 8:42pm
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool