Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het, ek waardeer dit. Vandag se foto is die restaurant by Lake Eland se weerkaatsing in die dam net langs die restaurant

Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 50 mm
Tyd 1/125 sek
f/8
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 10, 2020 at 9:31pm

Besondere toneel met goeie atmosfeer Elna

Dit was seker nie moontlik om onder nog bietjie water, onder te wys nie?

Comment by Gerrie Lambrechts on August 10, 2020 at 12:04pm

Goeie foto, jy kon dalk ligter maak.

Comment by Josef Steyn on August 10, 2020 at 9:14am

Mooi Elna. Die rimpels in die water neig die foto in die rigting van impressionisme.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html