Die foto is die resultaat van 4 fotos wat ek geneem het deur op verskillende vlakke te fokus en dan die vier fotos met Photoshop se stacking funksie bymekaar te voeg. 100mm makrolens by f2.8 en aperture priority. Ek het uiteraard 'n driepoot gebruik.

Views: 105

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on October 16, 2012 at 3:58pm

Dankie Susan. Ek moet erken, hierdie is een van my gunsteling pogings.

Comment by Josef Steyn on October 15, 2012 at 8:47am

Dankie Simon. Ek geniet my blommetjie fotografie!!

Comment by Simon Joubert on October 15, 2012 at 8:15am

well done, great photograph. 2.8 did the business sorting out the background.

 

Comment by Ria Pretorius on October 11, 2012 at 9:04pm

Pragtige kleur

Comment by Josef Steyn on October 11, 2012 at 8:11pm

Dankie Gerrie,Riana en Maronel. Ek waardeer julle opmerkings.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 11, 2012 at 7:24pm

Lieflik.

Comment by Riana Pretorius on October 11, 2012 at 7:19pm

Dis baie mooi!!!

Comment by Maronel Steyn on October 11, 2012 at 6:23pm

Dis vreeslik mooi. Baie geluk.

Comment by Hennie Cronjé on October 11, 2012 at 2:00pm

Pragtig met uitstekende tegniek!

Comment by Josef Steyn on October 10, 2012 at 8:45pm

Vir jou eetkamermuur, sitkamermuur, slaapkamermuur en kombuis!!!!!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html