Fanie Bothastaptoer met Tegniese Kollege Ermelostudente en die man in die middel - David Kramer - homselwers! Wat 'n gelukkie! Foto verwerk.

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 15, 2021 at 6:02pm

Rassie, besondere verwerking saam met die groep jong mense

Anders as die gewone maar ek hou van wat ek sien.

Comment by Ferdinand van der Merwe on January 15, 2021 at 2:55pm

Goeie een om te bere so n staptoer bring baie gedagtes terug het self al in daardie area gestaptoer en gesien hoe hulle daar rond gekrap het agter die goud aan ons hoop net dat die ou dorpie sal herleef dis so geskiedkundig en kultuurryk dat mens dit nie wil verloor nie. goeie foto

Comment by Elna Geringer on January 14, 2021 at 1:31pm

Pragtig

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2021 at 3:37pm
Dis 'n uitstekende foto!@ 'n Kunswerk terselfdertyd. Die mense staan mooi uit en die agtergrond gee 'n kunstige weergawe van die mooi Pelgrimsrus. Baie goed gedoen!
Comment by Josef Steyn on January 13, 2021 at 3:21pm

Geskiedkundig en 'n pragtige verwerking.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html