Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 28, 2020 at 12:48pm

Lekker om weer foto's van jou en Heleen te sien.  Pragtige foto.

Comment by Josef Steyn on September 28, 2020 at 9:10am

Mooi Willie. Die foto illustreer ook iets belangriks wat by weerkaatsings voorkom naamlik dat die beeld in die water altyd donkerder is as in die deel bo die water. Let veral op na die verskil by die lug gedeelte.

Comment by Tina le Grange on September 27, 2020 at 8:58pm

Willie, wat 'n pragtige toneel

Ek hou van die komposisie, kleure en weerkaatsing.

Comment by Johan de Beer on September 27, 2020 at 8:44pm
Puik foto Willie
Comment by Hans Myburg on September 27, 2020 at 8:19am

Baie mooi kleur en komposiesie met die weerkaats uitsteekend,n prag foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html