Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on August 27, 2020 at 2:02pm

Lieflik gedoen Willie

Comment by Hennie Cronjé on August 27, 2020 at 6:58am

Baie mooi en goed gefotografeer. Geel mag bietjie te sterk wees, maar dit mag ook die kleure wees hierdie tyd van die jaar. Goed gedoen!

Comment by Dine Potgieter on August 26, 2020 at 10:33pm

Mooi "birds-eye view"

Comment by Tina le Grange on August 26, 2020 at 8:33pm

Willie, min wat ons tonele sien wat vanuit 'n hoogte gefotografeer is.

Baie besonders met goeie komposisie en kontras.

Comment by Josef Steyn on August 26, 2020 at 7:37pm

Verstommende oorsig van die omgewing Willie.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html