Views: 52

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on October 2, 2020 at 7:27am

Uitstekend gedoen! Baie mooi skerp en daardie tongetjie is die bonus. Ook goeie beligting met mooi, realistiese kleure. Goed gedoen!

Comment by Johan Ayres on October 1, 2020 at 9:02pm

Die foto is mooi helder en kleurvol. Die tongetjie is 'n bonus en dra by tot die sukses van die foto. Op my skerm vertoon die foto 'n klein bietjie oorbelig, wat die kontras tussen die likkewaan en die gras 'n bietjie verlaag.

Comment by Josef Steyn on October 1, 2020 at 6:12pm

Baie mooi Willie. Hulle is ons grootste akkedis spesie as ek dit reg het.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html