1D X & 600mm f/4 lens
ss 1/2500
f/5.6
ISO 640

Views: 115

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie van Vuuren on November 27, 2013 at 6:30am

Dankie vir die kyk en kommentaar almal. Waardeer dit.

Comment by Christa Snyman on November 24, 2013 at 9:27pm

Pragtige foto, mooi skerp fokus en oogkontak. WD

Comment by Annelize Barnard on November 24, 2013 at 8:59pm

Dit is baie goed gedoen en n pragtige foto 

Comment by Amanda Coertze on November 24, 2013 at 6:48pm

Pragtige foto!!

Comment by Liz on November 24, 2013 at 6:22pm

Pragtige kleure op die vlerk... lyk amper soos bruidsrok...

Comment by Marenschia Goosen on November 24, 2013 at 4:13pm

Uitstekend Gerrie

Comment by Gerrie Lambrechts on November 24, 2013 at 3:37pm

Mooi aksie foto.

Comment by Hennie Cronjé on November 24, 2013 at 3:08pm

Hierdie voëls roep om backligjting weens hulle ligte vlekvere. Hoewel die foto tegnies baie goed gedoen is, is die lig van bo eintlik soos frontlighting by portrette - ietwat van 'n gebrek aan kontras. Die skaduwee onder sy nek is ook steurend. So, dis 'n baie goeie foto, maar die lig was nie ideaal nie.

Comment by André Pretorius on November 24, 2013 at 1:44pm

Fantastiese foto Gerrie,VWD!

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 24, 2013 at 11:43am

Uitstekend. Hoe kry jy die fokus reg Gerrie aangesien die voels nie dieselfde afstand van jou af bly nie?

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html