Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on August 21, 2017 at 5:47pm

Jy het mooi ingezoom Annabel. Donald het raak opgemerk.

Comment by Marenschia Goosen on August 21, 2017 at 5:17pm

Baie mooi. Sy is pragtig

Comment by Tersia Weitsz on August 21, 2017 at 4:02pm

Lig in gesiggie pragtig, ek stem nogal met Donald saam oor son op die hare bo op haar kop te skerp

Comment by Magda vd Merwe on August 21, 2017 at 10:56am

Baie mooi Model

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 21, 2017 at 8:26am

beligting op die gesig is mooi jammer van die geel skynsel,, lig (son) bo was bietjie skerp definisie in die hare het verlore gegaan as ook op haar regter skouer

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html