Kaapstad

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Liz on September 22, 2020 at 12:57am

Yip beslis snaakse goedjies en interessant!

Comment by Josef Steyn on September 21, 2020 at 10:20am

'n Vreemde een. Goed gedoen.

Comment by Dine Potgieter on September 20, 2020 at 11:05pm

Baie interessant - ek sien 'n paar het sommer tussen my potplante uitgekom

Comment by Tina le Grange on September 20, 2020 at 4:08pm

Donald, baie besonders - verlede somer het ek ook heelwat van hulle op ons grasperk gekry

Ek hou van die portret-formaat, skerp fokus, veral op die middelste een se bopunt.

Die ongelyke getal van 3 werk vir my goed en dan hou ek ook van die fyn plantjie regs, in verhouding met die gras se growwer tekstuur.

Comment by Johan Ayres on September 20, 2020 at 3:45pm

Pragtige makro.

Comment by Hennie Cronjé on September 20, 2020 at 3:22pm

Dit is ongewone sampioene (vir my). Baie interessant en goed gefotografeer. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html