Groot plat rotse te Vleesbaai met Boggomsbaai in agtergrond

Views: 71

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on December 4, 2019 at 9:06pm

Pragtig!

Comment by Pine on December 4, 2019 at 6:40pm

Baie mooi komposisie en mooi Skerp fokus en mooi kleur op die rotse in die voorgrond. ń Baie Mooi foto wat jy geneem het Tersia!

Comment by Josef Steyn on December 4, 2019 at 6:16pm

Mooi gedoen Tersia. Ek sou nie probeer om te 'dehaze' nie. As die dorp te helder word gaan dit kompeteer met die rotse wat vir my die sterk punt van die foto is.

Comment by Rika Schoeman on December 4, 2019 at 5:25pm

'n Pragtige see-toneel Tersia, veral die gladde water tussen die rotsbanke is vir my baie mooi!

Comment by Heleen Moulder on December 4, 2019 at 4:40pm

Hier leer ek so baie van die kommentaar wat die ander gee... dit is baie mooi.

Comment by Magda vd Merwe on December 4, 2019 at 2:25pm

Tersia dis n pragtige landskap foto. WG

Comment by Hennie Cronjé on December 4, 2019 at 1:58pm

Dis 'n baie goeie landskapsfoto (seeskap). Jy het 'n baie mooi sterk voorgrond met 'n veraf, ondergeskikte agtergrond. Dit gee mooi diepte. Die fokus os ook mooi skerp met pragtige kleure. Baie mooi!

Comment by Mark on December 4, 2019 at 12:08pm

Baie mooi foto. Die voorgrand is baie mmoi skerp en helder. Die heuwel waar die huise is het bietjie deinsserigheid wat jammer is. Wat van  "Dehaze tool"?

Comment by gabriel parsons on December 4, 2019 at 11:24am

Pragtige foto tersia

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html