Views: 56

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on November 30, 2020 at 6:06pm

Henri√ętte die bokkie is pragtig skerp, goeie komposisie en ek hou van die helder geel agter sy kop en ore.

Comment by Elna Geringer on November 30, 2020 at 2:20pm

Ek wonder ook oor die titel maar die bokkie is mooi in fokus

Comment by Hennie Cronjé on November 29, 2020 at 6:22pm

Jou opskrif pas nie, maar dis 'n mooi en interessante foto. Die bokkie is sekerlik mak grootgemaak en is pragtig. Baie mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 29, 2020 at 6:08pm

die bokkie lyk lekker tuis,,, mooi foto

¬© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html